Skip to content

22 September 2022

Bid vir Christene wat weens vervolging nie vrylik die Bybel kan besit of lees nie. Bid dat God se Woord deur lofprysing in hulle harte gegraveer sal word. Bid dat die Evangelie hulle deur Goddelike kanale sal bereik.

Back To Top
Soek