skip to Main Content

22 September 2021

Demokratiese Republiek van die Kongo – Die Alliansie van Demokratiese Magte vermy besige dorpe, maar het amper totale beheer oor plattelandse gebiede waar die meeste mense Christene is. Bid vir wysheid vir pastore wat hulle kuddes in hierdie onsekere en gevaarlike omstandighede bedien.

Back To Top
Soek