Latyns-Amerika – Bid dat die inligting wat bekom word met behulp van vraelyste vanaf pastore in die vervolgde Kerk, ons sal help met ons beplanning vir die volgende vier jaar. Bid vir wysheid vir ons span wanneer hulle dié inligting gebruik om planne te implementeer om die Kerk in die streek by te staan
Prayer Points