In Katar bied Ramadan ʼn spesiale geleentheid aan Christene, ten spyte van die reëls van die Moslem-vas wat hulle moet volg, want hulle kan ekstra byeenkomste reël vanweë die korter werksure. Bid dat hierdie tyd van samesyn die Kerk in hierdie Moslemland sal versterk.
Prayer Points