skip to Main Content

22 Maart 2023

Nicaragua – Daar is ʼn gebrek aan vryheid in Nicaragua, met die vervolging van gelowiges wat die afgelope jaar drasties toegeneem het. Bid dat die Here gelowiges sal versterk en dat hulle ondanks die gebrek aan vryheid in die land sal aanbly om ʼn lig vir Christus te wees.

Back To Top
Soek