Pastoor Jit (nie sy regte naam nie ), ʼn deelnemer aan die Standing Strong Through the Storm-opleiding in Sri Lanka, het 50 jongmense van sy kerk gestuur om ook die opleiding by te woon. Bid dat deur hierdie opleiding, hulle bemoedig sal wees om te volhard in hul geloof, ongeag die omstandighede wat hulle in die gesig staar.
Prayer Points