Skip to content

22 July 2018

Die Noord-Koreaanse regering monitor en ondersoek die Christenaktiwiteite van buitelandse sendelinge en Noord-Koreaanse vlugtelinge, wat in stede naby aan die China-Korea grens (aan die Chinese kant) bly. Bid vir God se hand van beskerming oor hierdie sendelinge en vlugtelinge.

Back To Top
Soek