Sentraal-Asië Zjura* is ʼn evangelis wat sy geloof baie openlik met ander deel en is alombekend vir sy opvallende vrae oor die lewe en God. Dank God vir Zjura se bediening as ʼn evangelis. Bid vir sy beskerming terwyl hy reis om die Evangelie te verkondig.
Prayer Points