Verskeie sosiale kwessies in Maledive, soos die stygende misdaadsyfer en bende-aktiwiteite, is ʼn voortdurende realiteit. Bid vir God se beskerming om oor Christene te wees en vir hulle om Christus se getuienis in diesamelewing te wees, selfs onder die bendes.
Prayer Points