MIANMAR – Die staatsgreep in Mianmar in 2021 het steeds langtermyngevolge vir die Christene. In 2024 is kerke verwoes en kerkleiers aangehou. Vra dat God by sy mense sal wees waar hulle moet uithou en volhard.
Prayer Points