skip to Main Content

22 Februarie 2023

Colombië – Kerkleiers wat korrupsie aan die kaak stel, menseregte verdedig en die bendes teenstaan, word deur guerrillagroepe geteiken. Hulle loop ook die gevaar om vermoor te word. Bid vir die beskerming van pastore en dat hul geloof standvastig sal bly.

Back To Top
Soek