Nepal – Die owerhede het Mohan gevra om vir eers nie eredienste te hou nie totdat die situasie bedaar. Mohan het egter geweier en gaan voort om eredienste op dietweede vloer van sy huis te hou. Bid vir die Here se vrede en seën op Mohan en die gemeente.
Prayer Points