skip to Main Content

22 Des 2017

Uganda – Bid asseblief vir Edith (40) van oostelike Uganda, wat deur ʼn invloedryke Sheik geteiken word omdat sy ʼn Christen is. Hy was al twee keer verantwoordelik vir die breek van haar diere se bene. Bid vir die Here se beskerming oor Edith en dat, ten spyte van die druk wat sy in die gesig staar, sy sal aanhou om Hom in dapperheid te volg.

Back To Top
Soek