Skip to content

22 August 2019

Vinh* (57) en sy ma (90) is uit hul huis geskop deur Vinh se vrou en kinders wat hul Christelike geloof teenstaan, maar nie voordat hulle eers geslaan is nie. Bid dat die Here die harte van Vinh se gesinslede sal aanraak en verander.

Back To Top
Soek