Skip to content

22 August 2018

Alhoewel die Islamitiese Staat uit Irak verdryf is, is daar steeds baie pyn en onsekerheid onder Irakiërs. Bid vir verligting van die pyn en vir die vrede wat net Jesus aan Sy kinders in die land kan besorg.

Back To Top
Soek