Gedurende die Moslem-maand van Ramadan word die druk op geheime gelowiges in Saoedi-Arabië sterker as normaalweg gevoel. Bid vir uithouvermoë vir hierdie gelowiges sodat hulle die druk kan weerstaan.
Prayer Points