Skip to content

22 April 2018

Bid vir Christene in Tadjikistan wat deur die owerhede dopgehou word, en wie deur hulle families geslaan en forseer word om hul geloof te herroep. Bid dat hulle sterk sal staan in die aangesig van vervolging vanaf alle kante.

Back To Top
Soek