Skip to content

21 Oktober 2023

Mexiko – Bid vir pastore in Noord-Mexiko wat daagliks in die skadu van georganiseerde misdaad leef. Bid dat God hulle sal beskerm terwyl hulle in dié gevaarlike gebiede dien.

Back To Top
Soek