skip to Main Content

21 Oktober 2022

Gebed vir herstel Bid vir lande wat deur konflik en ongeregtighede geteister word. Bid dat dié lande sal herstel en staatshoofde sal onderneem om vir hul landgenote veilige ruimtes te skep, ongeag van hul geloofsoortuigings.

Back To Top
Soek