Midde-Ooste – Een van die grootste uitdagings wat ons vennote in die Midde-Ooste ervaar, is omgekwalifiseerde Christene te vind om deel te wees van die werk wat nodig is vir bediening via sosiale mediaplatforms. Bid dat ons plaaslike vennote die regte mense sal vind om hulle met hierdie werk te help.
Prayer Points