Skip to content

21 Junie 2021

Suid-Filippyne – Die streek van Bangsamoro het twee jaar gelede outonomie gekry, maar die implementering daarvan is weens Covid-19 uitgestel. Dit gee genadiglik aan kerke meer tyd om vrylik rond te beweeg. Bid dat die Here se wil in hierdie seisoen sal seëvier en dat Christene sterk in hul geloof sal staan.

Back To Top
Soek