skip to Main Content

21 Julie 2022

Suidelike Filippyne Sheila het die basiese wiskunde wat sy geleer is in die geletterdheidsklasse, wat deur Geopende Deure aangebied is, gebruik om haar eie onderneming te begin. Bid dat meer studente dit wat hulle leer sal kan toepas om hul lewens te verbeter.

Back To Top
Soek