Tadjikistan – Bid vir ouers wie se kinders wettiglik nie aan kerk- of godsdiensaktiwiteite mag deelneem nie. Bid dat hulle wysheid sal hê met die leiding van hul kinders in die weë van die Here.
Prayer Points