skip to Main Content

21 December 2018

Bid dat die verdrukkende geestelike mure om Bhoetan sal verkrummel en val. Mag die geestelike oë van die Bhoetanese oopgaan en hulle harte versag en voorberei word om die lig van die Evangelie te hoor en te aanvaar.

Back To Top
Soek