Skip to content

21 April 2019

In die Sentraal-Afrikaanse Republiek was daar ʼn toename in geweld teen Christene, veral in die noordooste deur uitlopers van die Seleka-groep, baie wat as gewelddadige godsdiensgroepe geag kan word. Bid vir God se genade vir almal wat deur sulke geweld geraak is – mag God hulle genees van die trauma en hulle vertroos.

Back To Top
Soek