skip to Main Content

20 September 2021

Verlede jaar het Ub* se man haar geskei nadat hy uitgevind het van haar bekering na Christenskap. Sy het gesukkel om vir haar nege kinders te sorg. Ten spyte hiervan word sy steeds as bevoorreg beskou omdat sy nog lewe. Bid vir veiligheid, beskerming en voorsiening vir Ub en haar kinders.

Back To Top
Soek