skip to Main Content

20 September 2018

ʼn Paar gebedskrygers het getuig van die “verbeterde geestelike atmosfeer” in die Maledive. Bid asseblief steeds vir die verskeie bindings – dwelmverslawing, stygende egskeidingsyfer, bende-aktiwiteit, toordery – om verbreek te word, en vir die lig van die Evangelie om al hoe helderder in die land te skyn.

Back To Top
Soek