Skip to content

20 November 2022

Bid dat vervolgde gelowiges sal besef dat geboue nie ʼn kerk vorm nie. Aangesien kerke voortdurend in Kuba gemonitor word, is dit belangrik dat hulle weet: Waar twee of meer bymekaar kom, is God se gees teenwoordig.
Bid vir wysheid vir die verskillende gemeenskapskerkleiers.

Back To Top
Soek