Skip to content

20 Nov 2017

Dank die Here dat hy Sri Lankaanse Christene daaraan herinner dat Hy die regverdige Regter is, selfs wanneer die plaaslike polisie die aanvalle ignoreer deur Boeddhistiese bendes op Christenkerke. Bid dat ons broers en susters die Here as hulle beskerming en baie groot beloning sal ervaar.

Back To Top
Soek