Skip to content

20 May 2018

Wêreldwyd – In sommige lande, gedurende Ramadan, word Christene deur Islamiete geïntimideer met baie vrae oor hul geloof. Bid dat God vir hierdie Christene die regte antwoorde sal gee en die regte gesindheid teenoor die wat hulle ondervra.

Back To Top
Soek