Skip to content

20 June 2019

Prys God vir ons vennote wat voortdurend hard werk om die Woord van God in hul gemeenskappe te deel en wat die gelowiges in Bhoetan versterk. Bid vir beskerming, goeie gesondheid, wysheid, en onderskeidingsvermoë namate hulle opleiding vir gelowiges koördineer en fasiliteer en datalmal wat dit bywoon ryklik geseën sal word.

Back To Top
Soek