Gelowiges vanuit Afrika verduur dubbele swaarkry in Libië – vir hul geloof en hul etnisiteit. Hulle is kwesbaar vir die wreedaardige geweld, terwyl dit voorkom of die owerhede nie beheer oor militante en ekstremiste het nie. Bid vir hul beskerming.
Prayer Points