Sentraal-Asië – Chalpona* is die enigste Christen-gelowige in haar familie. Haar volwasse seuns werk vir die nasionale regering en het haar aangesê om afstand te doen van haar geloof. Bid dat haar seuns haar geloof sal aanvaar en nie bekommerd sal wees oor hul posisies in die regering nie.
Prayer Points