Laos – Somkhit*, Anida* en hulle kinders se Christen-geloof word vir hul gemeenskap se tekort aan oeste geblameer, alhoewel die eintlike rede ʼn tekort aan reën in die gebied is. Bid dat God die paartjie sal seën en hulle en hul gemeenskap wat honger is,sal voed.
Prayer Points