Bid vir Hassan (nie sy regte naam nie), ʼn gelowige wat sleg behandel word deur sy familie. Sy broer het probeer om sy erfporsie te steel. En hy sukkel om ʼn lewe vir homself te begin. Bid vir sy beskerming en dat God vir hom sal intree.
Prayer Points