Skip to content

20 Februarie 2023

Mauritanië – Dit is onwettig om van Islam te bekeer en enige afwyking van dié geloof word nasionaal sterk teengestaan. Bid vir geheime gelowiges vir moed terwyl hulle probeer om God te aanbid en mekaar op hul geloofspad te ondersteun.

Back To Top
Soek