Ethiopië – Te danke aan jou ondersteuning, kon Geopende Deure vir Hiwot, ʼn weduwee, help met skape en ʼn koei. Dit het haar gehelp om vir haar familie te voorsien en het haar sosiale aansien in haar gemeenskap herstel. Prys die Here vir Sy voorsiening. Bid dat Hiwot se dorpie deur haar getuienis verander sal word.
Prayer Points