skip to Main Content

20 December 2018

Suidelike Filippyne – Bid vir Christene in die Suidelike Filippyne te midde van bedreigings van ontvoering en bomaanvalle. Dié gebeur so gereeld dat baie mense afgestomp geraak het vir die gevare – bid dat hulle waaksaam sal bly en onderskeiding sal hê, maar sonder om toe te gee aan vrees.

Back To Top
Soek