Sentrums van Hoop – Prys die Here vir kerke en gemeenskapsentrums wat as Sentrums van Hoop in die Midde-Ooste funksioneer. Bid dat vervolgde gelowiges bemoedig sal word om getrou te bly terwyl hulle ondersteuning en opleiding by hierdie sentrums ontvang.
Prayer Points