Skip to content

20 April 2022

Arabiese Skiereiland – Bid vir die talle geheime gelowiges in dieArabiese Skiereiland gedurende die tyd van Ramadan. Baie  an hulle bid en vas saam met die Moslems vanaf sonsopkoms tot sononder om vir die Moslems, waarvan sommige hul  familielede is, te bid.

Back To Top
Soek