Skip to content

2 Oktober 2022

Bid vir Noord-Koreaanse gelowiges wat gedwing word om hul geloof geheim te hou. Bid dat hulle vreugde sal vind in die wete dat gelowiges wêreldwyd hul geloof deel. Bid dat die vervolgers God se genade sal ervaar.

Back To Top
Soek