Sentraal-Asië – In Sentraal-Asië ervaar Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond ernstige teenstand van plaaslike Moslemgemeenskappe en geestelikes wanneer hulle hul Christenfamilielede wil begrawe. Bid vir wysheid vir hulle namate hulle nie net treur oor die verlies van geliefdes nie, maar ook baie druk ervaar wanneer hul probeer om hul geliefdes te begrawe.
Prayer Points