Skip to content

2 Nov 2017

Demokratiese Republiek van die Kongo – Bid vir voorsiening en beskerming vir Christene in die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo. Hulle staar aanvalle deur die Geallieer-de Demokratiese Weermag (ʼn militante Islamitiese groep) in die gesig, en is geforseer om in verplasingskampe te gaan bly waar daar onvoldoende kos en skuiling is.

Back To Top
Soek