Skip to content

2 Maart 2025

  • Corrin Durrheim

IRAN – Bid vir ons susters in Iran wat in uitdagende situasies leef – vir hulle wat weens hul bediening gevange geneem is, dié wat onder gesinsgeweld ly, die weduwees of geskeides, en vroue wie se mans weens hul geloof tronk toe gestuur word.

Back To Top
Soek