Skip to content

2 Maart 2023

Bangladesj – Christene wat uit ʼn Moslem-, Hindoe-, Boeddhistiese of stamagtergrond tot bekering gekom het, word aan baie ernstige vervolging blootgestel. Bid dat gelowiges in Bangladesj maniere sal vind om bymekaar te kom vir aanbidding en dat hulle krag in die Here sal vind.

Back To Top
Soek