Skip to content

2 Junie 2024

Egipte – Bid vir dié nuwe leier terwyl sy Bybelkennis en liefde vir Jesus groei. Bid vir sy woorde en dade en dat hy op God vir leiding sal staatmaak. Bid dat hy bemoedig sal word en sy bediening sal vermenigvuldig.

Back To Top
Soek