Skip to content

2 July 2018

Sentraal-Asië – Bid vir die baie brawe Christenvroue in Sentraal-Asië. Hulle ervaar die ergste vervolging in hul families,gemeenskappe en lande. Ten spyte van die lyding, gebruik God  hulle om Sy koninkryk te bou. Bid vir uithouvermoë vir hulle.

Back To Top
Soek