Vervolgde gelowiges – Terwyl die vervolging van gelowiges toeneem, bid dat die Here hul sterk toring sal bly. Bid dat hulle herinner sal word aan God se krag en werk in hulle lewens, sodat hul geloof te midde van vervolging standvastig sal bly.
Prayer Points