Skip to content

2 January 2022

Geopende Deure wêreldwyd – Namate ons voortgaan om ons vervolgde familie te dien terwyl vervolging en diskriminasie teen hulle toeneem, bid dat God aan ons wysheid sal gee oor hoe om hulle die beste te dien in ʼn veranderende omgewing en dat Hy ons in staat sal stel om hulle te dien.

Back To Top
Soek