Skip to content

2 January 2019

Prys die Here dat die Soedanese regering, na baie jare, uitklaring aan ʼn skeepsvrag van Arabiese Bybels verlede jaar gegee het. Bid dat die Here se Woord die wat Hom ken sal vernuwe, en lewe sal bring aan die baie mense wat steeds in die duisternis is.

Back To Top
Soek